Daniël (Danie) Bosman

19 March 1959     28 April 2019  

a Family man with a loving & caring heart. He will be missed and his absence will be felt. - Rest in peace Danie.

Date Of Birth 19 March 1959  

Date Of Death 28 April 2019  

First Name:
Daniël (Danie)
Nick Name:
Danie
Last Name:
Bosman
Place Of Death:
Pretoria
Father's Name:
Isaac Daniel
Father's Last Name:
Bosman
Mother's Name:
Maria Elizabeth
Mother's Last Name:
du Preez
Spouse Name:
Sandra Lizeth
Spouse Last Name:
Theron
Siblings Names:
Marielize, Hanri
Children Names:
Izak Daniel, Rinet

Messages Read Messages

Henry Murphy & Family

Ons gebede gaan aan die familie. Mag God julle sterk hou en sy genade aan julle betoon in die tyd. Dankie Danie vir al die goeie herinneringe. Rus in vrede.

Willem en Lerina Blaauw

Liewe Sandra en kinders, mag al die mooi herinneringe wat julle saam deur die jare opgestapel het, diep in julle harte grafeer word, en mag Vader julle Sy vrede gee in hierdie tyd. Sterkte.

Ida

So jammer om te hoor van julle verlies. Die hele famielie is in ons gebede en glo dat ons Hemelse Pappa julle almal sal styf vashou in hierdie tyd. Ida, BJ en kinders

Paul & Ansie Horn

Ons bid dat Vader julle sal troos en versterk en dat Sy vrede julle deur hierdie moeilike tyd sal dra. Liefdegroete Paul, Ansie en familie

Marielize Goldie

My boetie lyk so sterk en gesond net 'n paar dae terug. Vir ons kosbare familie in Suid Afrika Ons deur en harte is oop...

Marielize Goldie

Nog lank-lank gelede

Lerato Wosu

Sorry for your loss Sandra,Rinet and Isaac. May our Lord give you peace at this time and may your father/husband’s soul Rest In Peace

Madelaine Annandale & Werner Annandale

Oom sal altyd in ons harte bly en oom sal altyd onthou word vir die awesome mens wat oom was. Ons gaan oom mis⚘

Caroline Banda

My heartfelt condolences to you and the entire family . I can’t begin to describe the pain I’m feeling. He was such a great man , words fail me .

Ziets en Rachel Fourie

Sandra, Izak en Rinet So jammer oor julle verlies! Mag ons Vader julle versterk en troos in hierdie moeilike tyd!

Leave a Message