Machiel Johannes Nortje "Mike" Schoonbee

11 May 1972     02 February 2019  

Date Of Birth 11 May 1972  

Date Of Death 02 February 2019  

First Name:
Machiel Johannes Nortje "Mike"
Nick Name:
Mike - Michael
Last Name:
Schoonbee
Spouse Name:
Louisa
Spouse Last Name:
Schoonbee

Messages Read Messages

Louise Schoonbee

My hart is gebreek. My maatjie is na sy hemelwoning en ek moet aleen agterbly. So baie vrae, maar ek berus by die wete dat die Here n spesiale plekkie by sy voete vir jou gehad het. Rus in vrede my bok tot ons weer ontmoet. Love u forever and always

Bianca Schoonbee

I was his angel Now he's mine Love you Dad Jy sal altyd n baie spesiale plekkie in ons harte he .. R.I.V Verlang jou klaar baie

Lisa pulvenis

Hai my ou dikgat ek verlang jou soo baie ek sit en wag nog dat pa bydie deer moet inkom maar dan besef ek papa is weg. Mis jou so baie my ou dikgat lief jou veraltyd pa

Shane pulvenis

Oom mike... 7 jaar trug het ek oom ontmoet.. En vandag sit ons met baie hartseer omdat ons n wondelike mens moes groet. Oom was n gr8 mens sal al die grappe ens baie mis rus in vrede oom mike Shane Xoxo

Louise Schoonbee

Happy valentines day. Ek glo dat jy vandag saam met al die engele oor ons waak en dat jy gelukkig is in jou nuwe woning. Ek mis jou so baie. Maar ek weet dat die Here jou nodig gehad het lief jou baie

Bianca Schoonbee

My pa ek verlang vandag ongelooflik baie ... Al jou grappies wat jy so gemaak het ... Tot my miskiete wat jy altyd doodgeklap het ... Ag ek miss jou sommer net vandag... Lief jou baie en sal altyd wees Jys nou n engel wat afkyk na ons ...

Louise Schoonbee

Ai my bok ek wens so ek kon maar net eenkeer met jou praat. Eenkeer raad kry een keer n drukkie en soentjie gee. Maar ek sal nooit weer aan jou kan vat nie en dit is so moeilik vir my. Almal se dit sal beter raak maar ek voel net elke dag slegter. Die verlange en die alleenwees maak my op. Mis jou my liefde. Lief jou to the moon and back.

Leave a Message