Anna Susanna Petronella Roux Le Roux

22 June 1949     12 December 2017  

Roudiens vins plaas op 14/12/2017 om 0930 by die Paarlberg NG Kerk. Gebore: 22/06/2017 Oorlede: 12/12/2017

Date Of Birth 22 June 1949  

Date Of Death 12 December 2017  

First Name:
Anna Susanna Petronella
Nick Name:
Anneline
Last Name:
Le Roux
Maiden Name:
Roux
Place Of Birth:
Cape Town
Place Of Death:
Ceres. Western Cape
CauseOfDeath:
Natural

Messages Read Messages

Doves Paarl Franchise

Namens die Doves Paarl bestuur wil ons net vir die familie sterkte toewens.

andre Paxton

my liefste Ma. dis nou al n volle 10 dae weg van ons. ek en leannie is verlore sonder jou. elke aand gaan slaap ek met jou in my gedagte. elke oggend word ek wakker met jou stem. jy was die beste ding wat my gebeur het. die huis voel nie reg sonder jou. die verlange gaan nooit beter raak. ek wil nog met jou gesels. koffie saam met ma drink. bietjie skinder. bietjie raad vra. ek wil jou vat om ietsie mooi te gaan koop. ai ma!!! ek mis jou. eks bitter lief vir jou. jy sal vir altyd in my hart bly

andre paxton

oy Moeksie. Aiden is vandag gr 1 toe en Morgan begin Gr6. Leannie sukkel elke dag. sy verlang ma vreeslik baie en ons altwee voel verlore sonder jou. Wens so jy kon sien hoe lyk Aiden in sy skool klere. ek hoop jy hou ons dop. ons mis Ma. ons is bitter lief vir Ma. ek het n foto van Ma en ouma vergroot en kan nou elke dag heel eerste vir jou raaksien as ek opstaan. jy is n inspirasie vir my elke dag om my beste te gee, want jy het altyd jou beste gegee. ek love jou ouma moeksie. jy is en sal alrtyd my hero bly.....

Leave a Message